WEER NUUS

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku teen stormstuwings, skadelike winde en golwe, sneeuval en baie koue toestande in dele van die land se kusprovinsies. Die weerdiens sê baie koue, nat en winderige toestande word verwag oor die suidelike dele van beide Vrystaat en Noord-Kaap, asook die Karoo Hoogland en Beaufort Wes munisipaliteite in die Wes-Kaap.Noord-Kaap. Wind langs die kus sal lig en wisselvallig wees, en word vanaf laatmiddag matig tot fris suidwaarts. Die weerdiens sê die wind langs die kus sal matig noord waai, wat vanaf die middag matig suidoos tot oostelik word, maar fris tot sterk westelik tot suidwes oos van Kaap Agulhas wat vanaf die middag lig en wisselvallig word tussen Kaap Agulhas en Stilbaai na die ooste versprei. Upington ervaar tans temperatiere wat staan op 11 grade celcius, 11 in Kathu, 10 in Kimberley, 10 grade in Springbok met hoe miss kole en gedeeltelik bewolk in De Aar met temperatiere wat staan op 'n maximum van 10 grade celcius.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media