dkm maan inwoners

'N waarskuwing is aan die publiek uitgereik dat die Dawid Kruiper munisipaleteit se amptenare onder geen omstandighede in die publiek ontplooi is om kontant geld vir rekeninge te in nie. Dit volg na berugte dat iemand besig is om mense oor rekeninge na te vra en kontant betalings eis om die rekeninge te vereffen en of af te skryf. Die woordvoerder Patrick Williams sê indien genader moet inwoners die wetstoepasings agentskappe inklennis stel. Hy sê munisipale rekeninge word slegs deur die easypay metode of direk by die munisipaleteit betaal.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media