Wêreld omgewingsdagdag was Woensdag deur die Noord Kaap
departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en
Grondhervorming observeer. Die department het 'n beroep gedoen op plaaslike
inwoners om hande te vat om die planeet te beskerm. Die vieringe van die dag is
ten doel om bewusmaking te skep rondom omgewingsbewaring. Die department se vanjaar
se tema vir Wêreld omgewings dag is: Grondherstelling, stop Verwoestyning en
bou van droogtebestandheid". Wêreldomgewingsdag, wat jaarliks ​​op 5 Junie
gehou word, bring miljoene mense van regoor die wêreld bymekaar en betrek hulle
in die poging om die aarde te beskerm en te herstel.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com