plofstof verdagtes vas

Die Noord-Kaapse polisie het twee mense in Galeshewe in Kimberley in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van plofstof. Die polisiewoordvoerder, Timothy Sam, sê die polisie het op ‘n wenk gereageer. Hy sê ‘n man en ‘n vrou verskyn binnekort in die hof.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media