Twee beskuldigtes kry 10 jaar vir die steel van batterye.

Die 31 jarige Phakamile De Bruin en sy mede beskuldigde Samkelo Mdini is elk tien jaar tronkstraf gevonnis vir hulle betrokkenheid by batterye wat van due ubuntu munisipaleteit in Victoria Wes gesteel is. Die staat het aangehoor dat die baterye die van 'n vuilusverwyderings voertuig gesteel is. Die waarde van die baterye beloop 4 duisend rand. Sersant Timothy Sam van die polisie sê die twee is ook onbevoegd verklaar om vuurwapens te besit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media