Departemente smee bande met fokus op gesondheid en voeding

Die departement Landbou, Omgewingsake, Landelike ontwikkeling en Grond Hervorming insamwerking met die department van Gesondheid smee vandag bande om ter aanbieidng van ‘n werkswinkel gemik op gesondheid en voeding. Die aangeleentheid het vanoggend om nege uur afgeskop in Platfontein. Volgens die departement Landbou, Omgewingsake, Landelike ontwikkeling en Grond Hervorming sê die inisiatief sal ook die aanlê van ‘n groente tuin meebring by die Platfontein kliniek ten doel om minder bevoorregte huishoudings te assister. Die vestiging van groente tuine  en die skep van projekte  wat voedselsekerheid  vir almal sal bewerkstellig word voortdurend proklameer deur eersgenoemde entiteit met die doel daarop op verligting in armoede te bring

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media