Phelophepha se mense moet vir dienste kom

Trein bestuur by die Phelophepa het inwoners aangemoedig om die week te gebruik om gratis gesondheids diens te bekom en nie te wag vir die laaste week nie. Die bestuur sê oe en ore toets asook sielkundige klinieke word beskikbaar gestel. Die bestuur sê hulle merk met kommer die swak opkoms en maan inwoners dat indien die plan is om die laaste week in groot getalle na die trein te stroom, mense dalk teleurgestel kan word. Op 'n vraag oor dienste aan die Kai Garib municipale area is bevestig dat die gemeenskappe sal moet na Upington trein stasie vir die dienste moet gaan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media