Dinge nou veel erger vir die Sunwolves.

Die Sunwolves rugby span het weer ‘n moeilike naweek agter die rug beleef op die rugby veld met vele spelers wie op die krukkelys beland het weens beserings in die duur van hul kragmeting teen Upington dorp. Lionel Abrahams vir die span  sê binne die eerste drie minute van die kragmeting het die span beide voor rye  verloor as gevolg van dié beserings,  en dinge het verder hand uit geruk in die tweede helfte van die wedstryd. Abrahams was tot aanloop na dié kragmering optimisties dat die span in hierdie kragmeting ‘n ommeswaai kan maak. Hy sê dat sy vertroue in die span lede steeds optimaal is. Die span se volgende wedstryd is teen Kenhard by die Kameelpark sport terrein, Saterdag 08 Junie omstreeks vier uur namiddag

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media