DFC vier oorwinning

Die DFC rugby span het die afgelope Saterdag in ‘n vrienskaplike wedstryd teen die Aggenys rugbyklub kragte gemeet by die Eiland Sports gronde waartydens die span met ‘n oorwinning van 47 – 03 die veld verlaat het. Volgens Marlon Loper , vir die die DFC rugby klub het die span absolute vaardigheid en vasberadenheid ten toon gestel. Javo Bezuidenhoudt, afrigter van die span het volgens Losper die span se prestasies geloof en het die besoekers vir die mededingende sport gees gedurende wedstryd. Die DFC rugby span ontmoet volgende die United rugby span in die ZFM rugby kampioenskap. Losper sê die span sien uit na hierdie kragmeting.  

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media