Eff se oor uitslae

Die ekonomiese vryheids vegters in die noordkaap provinsie het n beroep gedoen op aandag oor die uitslae van die stemtellery in die noordkaap provinsie . Die party se shadrak tlhaole het beklemtoon dat die verkiesings uitslae in die provinsie nie ligtelik opgeneem moet word nie. Dit volg na die telery teen middernag gisteraand reeds bykans afgehandel was met die anc in die voortou op 49 persent gevolg deur die da 21 en die eff op net meer as 12 persent. Die gasegonyane en tsantsabane was uitstaande. Tlhaole se die finale uitslag sal as barometer dien vir partye en sal die gevoel van die mense wys

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media