Oorgrote meerderheid verlore vir anc se peiling

volgens verslae vir die stem telling blyk dit dat die anc met 50 persent van die land se stemme die meerderheid in die nasionale regering moet besgee ondanks tekens dat die party reeds in sewe van die land se nege provinsies die voortou neem. Die nywerheidsnavorsings raad se die anc sal nabewering met 161 setels in die nasionale vergadering tevrede moet wees met die demokratiese aliansie wat van 84 setels na 87 opskyf gevolg deur die mk as nuweling met 57 setels en die eff n daling met 38 koma ses laer as die vorige verkiesing. Die navorsings raad se n aantal nuwe partye kan ook met een of twee setels die nasionale vergadering maak insluitend die patriotiese aliansie action sa bosa en rise mzansi.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media