Begroting ter tafel

Die burgermeester van die dawid kruiper munisipaleteit michael segede gaan vanoggend tydens n spesiale raadsvergadering die begroting van die munisipaleteit ter tafel le. Die raads vergadering die eerste na die nasionale en provinsiale verkiesings die afgelope woensdag sal binne die raadsaal van die munisipaleteit plaasvind. Die woordvoerder vir die munisipaleteit Patrick Williams het bevestig dat die gebeure omstreeks nege uur vanoggend begin

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media