WEER

Die Suid Afrikaanse Nationale Weerdiens sê warm tot koel toestande word in die meeste dele van die land verwag, asook hoë brandgevaartoestande oor die noord-sentrale dele van die Noord-Kaap.Uiters hoë brandgevaartoestande word in die Noord-sentrale dele van die Noord-Kaap verwag. Die weerdien sê die Noord-Kaap sal mooi en koel tot warm wees, maar gedeeltelik bewolk en warm in die uiterste weste, wat in die middag ooswaarts versprei. 28 grade word vir Upington voorspel en 26 vir Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media