Lucas maak kruisie in verkiesing

Die twee dae vir spesiale stemme het vanoggend afgeskop en die oner voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Sylvia Lucas het vanmiddag haar kruisie gemaak by die ND Swartz stem lokaal in Rosedale. Lucas sê dat elke verkiesing belangrik is, maar vanjaar se verkiesieng nog meer belangrik , juis omdat die land dertig jaar van demokrasie herdenk. Sy sê dat elke inwoner die reg en verantwoordelikheid het om hul stem uit te oefen. Lucas sê die volgende..Insert - Lucas Lucashet inwoners aangemoedig om nie uit temis op die geleentheid om te kan stem nie. Insert - Stem  

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media