DFC HET NUWE OORWINNING

 Die DFC rugbyklub het die afgelope Saterdag  teruggekeer van  verlede week se nederlaag met 'n oorheersende oorwinning van 63-0 oor Sunwolves op Saterdag 25 Mei 2024 ten spyte daarvan dat hulle steeds die angel van hul vorige verlies gevoel het. Volgens Marlon Losper het die span merkwaardige veerkragtigheid en vasberadenheid getoon en die wedstryd van begin tot einde oorheers. Hulp afrigter Ashley Louw het die span se karakter en hart geprys en het die volgende gesê. Insert - Rugby

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media