Noordkaap iec gereed

Die onafhanklike verkiesings kommisie in die Noordkaap sê hulle is slaggereud om enige navrae te hanteer wat by stempunte regoor die provinsie mag opdyk. Die kommisie se Bonolo Modise sê bewusmakings veldtogte is die afgelope tyd in die provinsie geloods om veral die proses met die drie stembriewe te verduidelik. Modise sê bevoegde kiesers sal vir die eerste keer drie stembriewe in die algemene verkiesing ontvang wat bestaan uit die keuses vir die nasionale vergadering asook 'n streeks stembrief en die vir die provinsiale wetgewer. Die kommisie sal enige navrae waar bestaan by stempunte uitklaar. Spesiale stemme word vandag en more in aanloop van woensdag plaasvind

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media