Geen ppe bevind ondersoek

Die munisipale werkers vakbond SAMWU sê hulle is bekommerd oor die veiligheid van hulle lede na 'n ondersoek nabewering bevind het dat die munisipale werker geen persoonlike beskermings toetisting aangehad het toe die ongelik gebeur het nie. Die werker is na bewering in 'n ontploffing noodlottig beseer in Kimberley toe die werker en sy kollegas aandag aan 'n kabelfout gegee het. Daily Semau van die vakbond sê die 40 jarige elektriese assistent sou nie sulke kritieke beserings opgedoen het sou hy die nodige veiligheids toeristing aangehad het nie. Die Sol Plaatje munisipaleteit moet volgens die vakbond nou antwoorde verskaf oor presies waarom werkers nie die nodige veiligheids toeristing aangehad het nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media