Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens waarsku oor toestande bevorderlik vir die ontstaan van wegholveldbrande oor die sentrale dele van die Noordkaap provinsie. Mooi weer en warm met miskolle langs die kus in die oggend met winderige toestande in die Sentrale en suidelike dele van die provinsie. In Upington is dit 31 grade gevolg deur 27 in Kimberley, 23 aan die kus by Alexanderbaai en 24 by Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media