42 jarige die meesterbrein se staat in brand moordverhoor

Die 42 jarige Kgomotso Mpumlwana is nabewering die meesterbrein agter die Hartswater moorde waarin Dan en Breggie Brand en hulle dogter Elzabie ontvoer en vermoor is. Die staat het in die hof aangevoer dat haar optrede tydens die misdaad 'n aanduiding is dat sy die meesterbrein is na sy volgens getuienis in die hof fotos van haarself op een van die gesteelde selfone geneem het en opdrag gegee het dat die brand gesin se voertuig wat hulle gesteel het verkoop moes word. Advokaat Mary Ann Engelbrecht het dit tydens kruisondervraging aan mpumlwana gestel. Mpulmwana verskyn tans saam met haar mede beskuldigdes in die hoogeregshof in Kimberley waar die saak aangehoor word

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media