Jong kunstenaars vorder

Twee kunsstudente van Mêrie Scheepers op Upington het onlangs aan die visuele kunskompetisie by die Laerskool Calvinia Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar. Kira Douglas, graad 3, het in die ‘Alles wat vlieg kategorie’ deelgeneem met haar pragtige gemengde medium skildery. Sy ontvang dubbel-goud. Juané Bischoff, graad 7, het vir die Disney kategorie ingeskryf met haar ‘Toneel uit Raponsie’ en verwerf silwer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media