Sutherland man vas

'N klagte van seksuele aanranding het daartoe gelei dat die 33 jarige Tertuis Oktober in die streekshof in Sutherland tot sewe jaar gevangenisstraf opgele is na sy skuldig bevinding. Die polisie sê in 'n verklaring die voorval het in April 2022 plaasgevind toe die beskuldigde 'n 12 jarige slagoffer betas het. Die slagoffer se pa het die klagte hangend gemaak na hy daarvan ingelig was deur sy dogter. Die 33 jarige Oktober is ook onbevoegd verklaar om 'n vuurwapen te besit.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media