Pampierstad vala umgodi

Onwettige mynbedrywighede is tydens Operasie Vala Umgodi in die Pampierstad omgewing aangespreek en beslag is gele op 'n ongelisensieerde vuurwapen en amunisie terwyl 'n 34 jarige verdagte inhegtenis geneem is. Verderre ondersoek het volgens die polisie daartoe gelei dat nog twee verdagtes 33 en 42 jaar oud in besit van dwelms ter waarde van meer as 14 duisend rand beslag gele is. Die verdagtes sal binnekort in die hof verskyn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media