Soektog afgelas

Die soektog na die 23-jarige Pierre Lotter van Kathu is afgelas. Hy het tydens 'n visvangekspedisie vermis geraak.'n Jong man se liggaam is Sondagoggend op Melkbosstrand se strand gevind. Volgens Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder, is Lotter en sy 47-jarige vriend Dinsdag in Bloubergstrand as vermis aangemeld. Die liggaam van die 47-jarige is op dieselfde dag gevind.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media