Uitog van openbare skolle se party

Die Vryheids Front Plus se hoofwoordvoerder vir onderwys dokter Wynand Boshof se die nasionale raad van provinsies se goedkeuring van die bela wetsontwerp oor onderwys is in die nasionale vergadering goedgekeur. Dit beeindig die parlementere fase van die stryd teen die wetsontwerp enkele dae voor die parlement vir die verkiesing verdaag. Boshof se die wet is oorweldigend teengestaan en deur die anc deur gedruk. Hy se indien president ramaposha die wet onderteken gaan regstappe geneem word omdat die vrees bestaan dat n massa uittog uit openbare skolle kan ontstaan. Hy waarsku dat die anc se onverantwoordelike magsmisbruik daartoe kan lei dat onafhanklike en tuisskolle kan ontstaan namate ouers hulle besluitsreg gaan uitvoer. Die wet is selfs in die noordkaap skerp veroordeel en die besluit deur die anc om die teenkanting van die publiek bloot te ignoreer wys die verval van die staat.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media