Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens sê matige en koel temperature word vir die grootste deel van die land vir vandag voorspel met gedeeltelik bewolkte weer aan die suidkus. In die Noordkaap gaan dit warm tot baie warm wees met die wind langs die kus matig tot fris suid in die suidooste met 31 grade vir Upington en 26 in Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media