Weer

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens het gewaarsku teen 'n hoe risiko vir brande in minstens drie provinsies andersins word goeie weerstoestande vir die grootste dele van die land verwag. Uiters hoe brandgevaartoestande word verwag in die Hantam, Kareeberg en Ubuntu plaaslike munisipaleteite in die Noordkaap sowel as die Lainsburg en Beaufort Wes insluitend Beyers Naude en Amahlati plaaslike munisipaleteite. 31 grade word vir Upington voorspel gevolg deur 28 in Kimberley.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media