Taal aktivis sterf in zfm

Die tradisionele gemeenskap van die Noordkaap en Namibië is in rou gedompel na die heengaan van een van die strydosse wat homself daartoe beywer het om die Nama en Nxuu tale se voortbestaan te verseker. Willem Damarah wie ook as die groot leeu van die Namibia en Kalahari bekend gestaan het se stem is volgens sy broer Gerrit Damarah ook 'n taalkundige en oud onderwyskenner stil. Die ontslape Damarah het hom daartoe beywer om die Nama en Nxuu tale te bevorder en het die kurrikulum en syllabus vir die Suid Afrikaanse skole opgestel. Hy was ook bekend vir die Nama taal spelreels en ortografie en was die voorsitter van die nasionale nama taal raad.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media