Speaker van die ZF Mgcawu distrik munisipaliteit, Stanley Peterson woon Africa Travel Indaba by

Speaker van die ZF Mgcawu distrik munisipaliteit, Stanley Peterson het aangedui dat hy die Africa Travel Indaba bywoon wat tans onderweg is in Durban. Peterson sê die Noord -Kaap is een van die grootste aantrekkings punte by die Indaba, omdat die toerisme sektor jaar na jaar bywoners die heel beste bied. Peterson sê die volgende. Insert - Indaba 

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media