Siyanqoba in upington gevier . Anc

Die ANC in die Noordkaap loods hulle Siyanqoba veldtog as deel van wat die provinsiale sekretaris van die jeug Liga Victor Dolopi beskryf as oorwinings byeenkoms in die Dawid Kruiper minisipale regsgebied by die Mxolisi Dicky Jacobs stadion in Upington. Dolopi sê die premier van die Noordkaap en leier van die ANC dokter Zamani Saul sal die hoofrede tydens die geleentheid lewer wat deur 'n reeks senior ANC lede van Nasionaal en Provinsiaal bygewoon gaan word. Dolopi sê die jeugliga bly daartoe verbind om die stem van die jeug in die provinsie te wees en sê hulle is gerat vir die nasionale en provinsiale verkiesing wat oor 14 dae gaan plaasvind. Hy sê die ANC is volvertroue om hulle oorgrote meerderheids verteenwoordiging wat hulle tans geniet te verbeter en om die lewensgehalte van inwoners van die Noordkaap te verbeter asook om te werk daaraan om werkloosheid korupsie en armoede uit die weg te ruim. Dolopi het tydens 'n onderhoud gese siyanqoba betekin oorwining en sal in die vorm van die veldtog saam met die mense van die ZF Mgcawu streek gevier word. Hy het die ANC sê medelye betoon met die gesin van pabalelo waar n moord vroeer n lid van die gesin geeis het.... Insert dolopi

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media