Opdatering in richtersveld

Inwoners van die richtersveld in die namakwa is daarvan inkennis gestel dat die opdatering van voorafbetaalde elektrisiteits meters op 30 September vanjaar ten einde gaan kom. Die munisipaleteit se in 'n verklaring dat inwoners nie krag moet berg wat gekoop is nie maar eerder insleutel omdat waner die meter opgegradeur word die krag onbrykbaar gaan wees en mense so hulle geldwaarde gaan verloor. Die munisipaleteit se diegene regoor die streek moet waner hulle huise of ondernemings gemis was die munisipale owerhede daarvan inkennis stel en so verseker dat hulle meters opgegradeur word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media