Tender bekyk se cope

Die departement van gesondheid in die Noordkaap het onderskoot gekom na ondersoek gevra is na bewerings van 'n multi miljoen randse sekuriteits kontrak se toekening aan 'n diensverskaffer wat volgens Pakes Dekgetsi vir 'n periode van 14 maande aangestel is. Dekgetsi se die tender vir sekuriteit is twee keer reeds weens bewerings van onreelmatigheid uitgestel en was nabewering vir slegs vyf streke gekonsolideer in 'n bedrag van 20 miljoen rand per maand met dieselfde maatskapy wat glo op dieselfde wyse by twee ander Noordkaapse departemente aangestel is. Navraag oor die versoek is na die spesiale ondersoek eenheid en kantoor van die ouditeur generaal gerig terwyl die woordvoerder vir die departement van gesondheid Lulu Mxekezo nie op navraag gereageer het nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media