Tabak bewustheid

Die direkteur van die afrika sentrum vir tabakbedryf professor Lekan Ayo-Ysuf se die maand se teen tabak veldtog is op die jeug gerig. Die fokus val volgens Ayo-Ysuf op die jeug omdat 'n geraamde 37 miljoen jongmense tussen 13 en 15 jaar oud wereldwyd tabak gebruik. Hy se skolle in al die land se nege provinsies sal die teiken wees veral weens hoe tabakverwante gebruik wat hubbly bubbly insluit. N beroep is intussen op die regering gedoen om die wetsontwerp aan te neem wat veral die gebruik van hubbly bubbly in openbare plekke sal verhoed. Inwoners regoor suid afrika is ook aangemoedig om die wetsontwerp te ondersteun aangesien rook mense veral jongmense se lewens verwoes. In die Noordkaap het Bennie Van Skalkwyk van die departement van gesondheid hulle kommer uitgespreek oor die getalle en die toename in jong kinders veral wat hulle vergryp aan rook en rookverwante produkte sonder dat ouers die probleem aanspreek. 'N plaaslike inwoners verduidelik hoekom dit belangrik is dat daadwerklike ingryping noodsaaklik is Insert....

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media