Kaptein kry Borg

Die polisie kaptein Karel Coetzee Du Toit van Springbok is op 50 duisend rand borgtog vry gelaat. Du Toit is vroeer vandeesmaand deur die Valke inhegtenis geneem waar hy as bevelvoerder van die veediefstaleenheid gewerk het. Volgens 'n verslag deur die Nationale Vervolgings Gesag staar die kaptein klagtes van bedrog, regsverydeling die oortreding van die toerismewet en korupsie in die gesig. Mojalefa Senokoatsane se nog 'n klagte sluit die van ontvang van gratifikasie in en dat sy borgtog op streng voorwaardes wat raporteer by die naaste sapd insluit en om nie met getuies te meng of hulle te intimideur nie Die ondersoek duur voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media