Nehawu vra vir beter behandeling van verpleeg personeel

Terwyl Suid Afrika gister saam met talle lande internasionale dag van verpleegkundiges herdenk het het die vakbond nehawu gevra dat die dag op die geboorte dag van die sogenaamde moeder van die beroep Florence Nightingale jaarliks op die 12 de Mei gevier moet word. Nehawu se hulle hoop is verder dat die nasionale gesondheids versekering in werking kan tree omdat dit volgens die vakbond oplossings gaan bied vir die meeste probleme wat diegene in die beroep ondervind insluitend n personeel tekort. Die vakbond het 'n beroep op suid Afrikaners gedoen om opnuut Respek te toon by hospitale en klinieke waar verpleeg personeel onder soms vreesaanjaende omstandighede mense bedien.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media