Vonnisopleging in Augustus verwag

Vonnisoplegging sal naverwagting in die saak van die vermoorde polisie konstabel Stefano Visagie tussen 5 en 8 Augustus vanjaar plaasvind. Dit na die saak die afgelope week in die hof in Upington amptelik gesluit is. Volgens 'n polisie verslag word die verdagte 'n nigerier Emanuel Okafor daarvan beskuldig dat hy Visagie in sy slaap vermoor het. Die nie regerings organisasie Give Light se Portia Van Wyk sê hulle is verheug dat die saak na alle jare finaal sy einde bereik het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media