Kabel vandag herstel

Herstelwerk aan 'n beskadigde kabel in die industriele gebied is tans onderweg. Volgens die Dawid Kruiper municipaliteit is die kabel deur kontrakteurs in Industrial Park beskadig en die aangrensende gebiede sedert gister in donker gelaat. Die Dawid Kruiper munisipaleteit het onderneem om die hoogspannings kabel teen die einde van vandag herstel te he en die netwerk weer aan te skakel. Inwoners en sakelei is aangemoedig om vir die tydsduur van die herstelwerk geduldig te wees.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media