Inwoner van kakamas le klag teen die munisipaleteit oor groot water kol in har jaard

'n inwoner van Lutzburg buite Kakamas in die Kai Garib municipale area, Heleen Stuurman beweer dat sy 'n uitdagging het met 'n raaiselagtige water kol in haar jaard, by haar huis, wat by haar en haar gesin spook sedert 2015. In gesprek met Radio Riverside het sy dit bekend gemaak dat met die hulp van inwoners het hulle gegrou om die lekkende pyp te soek maar het niks gevind nie. Stuurman sê hierna het die probleem vererger en sê die water kol word groter wanneer water sterk vloei in die plaaslike kanaal. Sy sê sy vrees vir die veiligheid van haar klein kinders en ook die van haar huis en het op navraag gesê dat sy die probleem reeds al verskeie kere onder die aandag van die plaaslike Kai !Garib Munisipaliteit gebring het met geen sukses......INSERT (insert stuurman) Intussen het Radio Riverside uitgereik na die Kai !Garib Munisipaliteit en komentaar was nie ontvang teen tye van die samesteling van hierdie artikel.

Journalist: Mbali Masiza
Email: mbalimasiza198@gmail.com

Social Media