SASCE kompetisie onderweg en sluit more

Nege primêre en intermediêre skole regoor die ZF Mgcawu distrik het vandag deelgeneem aan die SASCE Eisteddoff skole kore kompetisie wat plaasgevind het by die Louisvale Primêre skool in Louisvale Weg. Patrick Mlotha, SASCE distrik koordineerder sê dat dissipline, konsentrasie en toewyding baie belangrike komponente is vir die deelnemende leerlinge. Mlotha sê die volgende. Insert - MlothaEen van die deelnemende skole, Lukhanyiso Primêre skool het hulle goed gekwyt van hul taak op die verhoog en het die sang stuk getitel, shi democracy gelewer...Insert  -  sangMlotha sê die program is slegs vir skoolgaande leerlinge vanaf graad R tot senior fase. Bymonde van Mlotha is dit belangrik dat leerlinge aan buite muurse aktiwiteite deelneem want dit is 'n integrale deel van die algehele skool opset. Hy sê ook dat die Paballelo hoërskool in 2023 die provinsie op nasionale vlak verteenwoordig het, waar dié skool tweede posisie behaal het.  Mlotha deel die volgende oor die belangrikheid van die SASCE skole kore kompetisie Insert -  Doel Nagenoeg 12 hoërskole regoor die distrik is te wagte om more byeen te kom om hul stemme te laat hoor tydens die kompetisie.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media