Kommer by registrasie

Die raadslid verantwoordelik vir Morning Glory en Jurgens in die Dawid Kruiper Munisipale regsgebied waar hulpbehoewende registrasie tans by blommie dagsorg in Jurgens en Sumbriner Primere Skool in Morning Glory onderweg is Jasper Groenewaldt se hulle neem met kommer kennis van die afwesigheid van inwoners vir die herrigestrasie vir hulpbehoewende status. Groenewaldt se sedert die proses begin het was min inwoners by die onderskeie punte en vergelyking met die aantal hulpbehoewende inwoners is daar min of geen opkoms wat die getalle kan ewenaar nie. Groenewaldt se dus van kardinale belang dat mense moet her of registereer om enige status verval af te weer. Hy se mense moet die betrokke punte besoek om vir hulpbehoewende status te her of te registereer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media