Man vermis by kakamas

Die Suid Afrikaanse Polisie in Kakamas is opsoek na die 21 jarige AJ Olivier wie na beweering laaste op die 30 ste April vanjaar omstreeks gesien is. Volgens die polisie is die vermiste om ses uur die aand gesien toe hy sy huis in sy wit Toyota Etios verlaat het. Kaptein Nelis Prins van die polisie se Olivier is sedertdien vermis. Hy sê die polisie gaan enige inligting wat tot sy opspoor kan lei vertroulik hanteer. Prins verduidelik... Insert 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media