drie met plante gevang

Die polisie by Kanoneiland buite Upington het beslag gele op beskermde plante ter waarde van 180 duisend rand. Polisie woortvoerder, sersant Omphile Masegela sê drie mans is inhegtenis geneem en beslag is op 'n wit nissan trok gele na die mans nie die nodige dokumente vir die vervoer van die plante kon verskaf nie. die verdagtes gaan binnekort in die hof verskyn 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media