Loading...

NewsDesk

NewsDesk

EERSTE VROU AS ONDERVORSITTER VAN NOORD-KAAPLANDSE SINODE

Community
Rodrick Titus
Mon, 19 Oct 2026

EERSTE VROU AS ONDERVORSITTER VAN NOORD-KAAPLANDSE SINODE

Ds. Leonie Pistorius van die NG Kerk Upington-Wes het geskiedenis gemaak.

Die 41-jarige Pistorius is vandeesweek die eerste vrou wat as ondervoorsitter van die kerkverband se Noord-Kaaplandse sinode verkies is.

Haar verkiesing word as ’n belangrike ontwikkeling binne die kerkverband beskou.