Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Spanning oor grondbesetting in Prieska

Community
Rodrick Titus
Fri, 09 Oct 2026

Spanning oor grondbesetting in Prieska

Spanning het ontstaan oor die besetting van grond in Bonteheuwel in Prieska.

Inwoners vra vir ’n ondersoek na wat hulle beskryf as beweerde polisiebrutaliteit tydens ’n konfrontasie.

Videomateriaal van die voorval het op sosiale media versprei. Die publiek word gewaarsku dat sommige van die beeldmateriaal tonele van konfrontasie bevat.