Loading...

NewsDesk

NewsDesk

DAMVLAKKE EN ORANJERIVIER-VLOEI

Community
Rodrick Titus
Wed, 07 Oct 2026

DAMVLAKKE EN ORANJERIVIER-VLOEI

Die Vaaldam staan tans op 108,2 persent, terwyl Bloemhofdam op 99,2 persent is.

Vanderkloofdam is op 106,4 persent.

Die Oranjerivier se vloei by Katlani is 1 454 kubieke meter per sekonde, met ’n vlak van 4,58 meter.

By Prieska is die vloei 1 125 kubieke meter per sekonde en die vlak 3,22 meter.

By Upington is die vloei 1 519 kubieke meter per sekonde en die rivier staan op 4,51 meter.

Blouputs het ’n vloei van 943 kubieke meter per sekonde, terwyl Sendelingsdrift 1 368 kubieke meter per sekonde aangeteken het.