Rodrick Titus
Wed, 07 Oct 2026
Noord-Kaapse leerlinge neem aan nasionale spelkampioenskappe deel
Nege leerders van die Noord-Kaap neem hierdie week aan die AFRISKULD Nasionale Spelkampioenskappe in die Atterbury-teater deel. Vier leerders neem in die junior afdeling deel en vyf in die senior afdeling. Die kampioenskappe bring altesaam 240 finaliste byeen