Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Kragonderbreking in verskeie gebiede

Community
Rodrick Titus
Wed, 19 Aug 2026

Kragonderbreking in verskeie gebiede

Die dawid kruiper munisipaleteit se die inwoners,sake eienaars en boere in die  Extention, Kameelmond, Aucamp, Sesbrugge, Kalksloot, Klippunt en Koppies-Eiland is inkennis gestel van n kragonderbreking wat in die gebied ervaar word . die munisipaleteit se hulle elektriese afdeling ondersoek die oorsaak en vra dat alle kragpunte as kragdraend beskou moet word omdat die netwerkna normal na herstel terig gaan keur. die munisipaleteit het ook vir die tydelike ongerief omverskoning gevra