Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Brandstofpryse kan in September skerp styg

Community
Rodrick Titus
Wed, 19 Aug 2026

Brandstofpryse kan in September skerp styg

suid afrikaanse voertuig eienaar oftewel motoriste kan hulle staal vir n skerp styging in die brandstofprys . dit volg na Voorlopige middelmaanddata van die sentrale energie fonds  wat daarop dui op moontlike September-verhogings. Petrol kan volgens die huidige aanduidings met sowat 63–77 sent per liter styg, terwyl diesel moontlik met ongeveer R2,73 tot R2,90 per liter kan toeneem. Die syfers is egter nog nie finaal nie.