Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Man kry opgeskorte vonnis vir aanranding

Community
Rodrick Titus
Tue, 18 Aug 2026

Man kry opgeskorte vonnis vir aanranding

’n 31-jarige man is volgens die nasionale vervolgings gesag in die Carnarvon-streekhof skuldig bevind aan gewone aanranding van sy 23-jarige lewensmaat. Hy is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis, wat vir vyf jaar opgeskort is op voorwaarde dat hy nie weer aan ’n soortgelyke oortreding skuldig bevind word nie.