Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Onbekende vrou se liggaam in Kimberley gevind

Community
Rodrick Titus
Tue, 18 Aug 2026

Onbekende vrou se liggaam in Kimberley gevind

die suid afrikaanse polisie se hulle ondersoek die dood van ’n onbekende vrou wie se liggaam in ’n onbewoonde gebou in Bailliestraat, Kimberley se middestad, gevind is. ’n Geregtelike doodsondersoek is reeds volgens die polisie geopen. Onbevestigde  berigte dat iemand in verband met die saak aan die polisie oorhandig is, is nog nie deur SAPD bevestig nie.