Rodrick Titus
Tue, 18 Aug 2026
Newpark sonder krag ná fout
die sol plaatjie munisipaleteit in kimberley het aangekondig dat n Gedeelte van Newpark in Kimberley vandag deur ’n kragonderbreking geraak word .die munisipaletegniese spanne is volgens thabo motibi woordvoerder vir die sol [;aatjie munisipaleteit ontplooi en dat die fout waarskynlik tussen die Buchanan- en Reservoir-substasies geleë is. Inwoners word om geduld gevra..